Monday, 20 April 2015

Pinksterreeks begin Sondag 25 Mei 2015. Tema : Die Gees maak ons heel.


Kom geniet ons Pinkster Gesinsdiens saam ons die 24ste Mei.
Pinksterreeks begin die 25ste tot die 27ste Mei 2015.

Thursday, 9 April 2015

Stiltetyd Dagboek - Emosionele Heelheid. Nou Beskikbaar!!


Toekomsvenster reeks 2, beskikbaar by die inligtingstoonbank en kerkkantoor teen R65.00 per boekie.  DVD's vir Sel groep leiers ook beskikbaar.

Tuesday, 19 August 2014

Nuwe Hart CD

Bekende SA sangers getuig van hul nuwe hart

                               Nuwe Gospel CD nou beskikbaar

                               R100 pos en verpakking ingesluit.


Gemeentes ontvang een CD gratis vir elke vyf CD`s wat bestel word.

(Deel van die opbrengs in belang van moraliteitsherstel in Suid Afrika)

Navrae : bemarking@rantendalkerk.co.za OF 011-665-2017 (Drienie)