Monday, 20 April 2015
Pinksterreeks begin Sondag 25 Mei 2015. Tema : Die Gees maak ons heel.
Kom geniet ons Pinkster Gesinsdiens saam ons die 24ste Mei.
Pinksterreeks begin die 25ste tot die 27ste Mei 2015.
Thursday, 9 April 2015
Stiltetyd Dagboek - Emosionele Heelheid. Nou Beskikbaar!!
Toekomsvenster reeks 2, beskikbaar by die inligtingstoonbank en kerkkantoor teen R65.00 per boekie. DVD's vir Sel groep leiers ook beskikbaar.
Subscribe to:
Posts (Atom)